Bevrydingsreeks: Mag om omver te werp en oor te neem

R 100.00

Hierdie boek is revolusionêr. Dit bevorder radikale stappe om bestaande bose heerskappye af te breek waar jy ook al is en die oppergesag van God en Sy Christus wêreldwyd te hervestig. Tensy jou geestelike ruimte vry is van teenstrydige geeste, sal jy sukkel en waarskynlik vergaan.

Hierdie is 'n ernstige boek vir ernstige Christene. Dit is vir diegene wat hul God ken en moeg is vir sataniese heerskappy en oppergesag in hul area.

Customer Reviews

Based on 10 reviews Write a review

Verwante Produkte